Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kankeragtig
kankeragtig [boodskap #146517] Sun, 22 September 2024 18:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kankeragtig
Afbreking: kan•ker•ag•tig
Samestelling: kanker + -agtig


Byvoeglike naamwoord: kankeragtig
Attributief: kankeragtige

Betekenis:
• Wat soos kanker lyk, of die eienskappe van kanker het.

Gebruik:
• 'n Biopsie word gedoen op te bepaal of die gewas kankeragtig is.

Sinoniem:
• boosaardig
• kwaadaardig

Vertaling:
Engels: cancerous
Nederlands: kankerachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensgevaarlik
Volgende onderwerp: bemanningslid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 10:51:22 UTC 2024