wegvaar [boodskap #146515] |
Sun, 22 September 2024 18:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wegvaar
Afbreking: weg•vaar
Samestelling: weg + vaar
Werkwoord: vaar weg, wegvaar
Verlede tyd: het weggevaar
Betekenis:
• Om met 'n vaartuig (soos 'n boot of skip) verder weg te beweeg.
Gebruik:
• Die mense waai terwyl die boot uit die hawe vaarweg.
Sinoniem:
• afvaar
• uitvaar
• wegseil
Vertaling:
Engels: to sail off, sail away
Nederlands: wegvaren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|