Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varieer
varieer [boodskap #146507] Sat, 21 September 2024 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
varieer
Afbreking: va•ri•eer


Werkwoord: varieer
Verlede tyd: het gevarieer

Betekenis:
• Om (van tyd tot tyd, plek tot plek, of geval tot geval) te verander.

Gebruik:
• Die rivier se breedte varieer van 46 tot 183 meter, die diepte van 1 tot 12 meter.

Sinoniem:
• afwissel
• afwyk
• alterneer
• fluktueer
• skommel
• verander
• wissel

Afgelei:
• gevarieerd
• variërend

Vertaling:
Engels: to vary
Nederlands: variëren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naarheid
Volgende onderwerp: kwaadaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 10:38:11 UTC 2024