Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vnw.
vnw. [boodskap #146504] Sat, 21 September 2024 16:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vnw.
Afbreking: vnw.


Afkorting: vnw.

Betekenis:
• Afkorting vir voornaamwoord(e), of voornaamwoordelik.

Gebruik:
• Die woord "ek" is 'n vnw., so ook is "jy", "my", "hom", "haar", "ons", "julle", "hulle", ens.

Hiponiem:
• aanw.vnw. (aanwysende voornaamwoord)
• bes.vnw. (besitlike voornaamwoord)
• betr.vnw. (betreklike voornaamwoord)
• pers.vnw. (persoonlike voornaamwoord)

Vertaling:
Engels: pron., pronoun
Nederlands: vnw., voornaamwoord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nw.
Volgende onderwerp: breingewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:15:00 UTC 2025