voors. [boodskap #146502] |
Sat, 21 September 2024 11:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voors.
Afbreking: voors.
Afkorting: voors.
Betekenis:
• Afkorting vir voorsetsel(s), 'n woord wat plek of posisie beskryf.
• Afkorting vir voorsitter of voorsitster.
Gebruik:
• Die woord "op" is 'n voors., so ook is "by", "naas" en "met".
• Mnr. Piet Pompies sal die vergadering lei en as voors. optree.
Wisselvorm:
• vs. (vir voorsetsel).
Hiponiem:
• o.voors. (ondervoorsitter)
Vertaling:
Engels: prep., preposition; chairman
Nederlands: vz., voorzetsel; voorzitter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|