assoda [boodskap #146497] |
Sat, 21 September 2024 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
assoda
Afbreking: as•so•da
Samestelling: as + soda
Selfstandige naamwoord: assoda
Meervoud: –
Betekenis:
• Natriumkarbonaat (soda) in die vorm van 'n wit poeier, chemiese formule Na2CO3.
Gebruik:
• Assoda los maklik in water op om 'n sterk basiese oplossing te vorm.
Wisselvorm:
• soda-as
Sinoniem:
• natriumkarbonaat
• wassoda
Vertaling:
Engels: soda ash, washing soda, sodium carbonate
Nederlands: natriumcarbonaat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|