Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wegholsukses
wegholsukses [boodskap #146489] Thu, 19 September 2024 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wegholsukses
Afbreking: weg•hol•suk•ses
Samestelling: weghol + sukses


Selfstandige naamwoord: wegholsukses
Meervoud: wegholsuksesse

Betekenis:
• 'n Groot en merkwaardige sukses.

Gebruik:
• Die TV-reeks het bykans kultusstatus bereik met kykertalle wat dit 'n wegholsukses maak.

Verwant:
• wegholtreffer

Vertaling:
Engels: runaway success
Nederlands: weggelopen succes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugblik
Volgende onderwerp: kompleet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:50:19 UTC 2025