Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedsweet
bloedsweet [boodskap #146487] Wed, 18 September 2024 17:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bloedsweet
Afbreking: bloed•sweet
Samestelling: bloed + sweet


Selfstandige naamwoord: bloedsweet
Meervoud:

Betekenis:
• Baie harde werk.

Gebruik:
• Dit het bloedsweet en vasbyt gekos om die doel te bereik.

Vertaling:
Engels: blood and sweat
Nederlands: bloedzweet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Middeleeus
Volgende onderwerp: terugblik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:08:44 UTC 2025