Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitkry
uitkry [boodskap #146484] Wed, 18 September 2024 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitkry
Afbreking: uit•kry
Samestelling: uit + kry


Werkwoord: kry uit, uitkry
Verlede tyd: het uitgekry

Betekenis:
• Om na die buitekant te bring.
• Om uit te spreek.
• Om te verwyder of uit te wis.
• Om iets of iemand na 'n plek te vat.
• (sport) Om uit te boul of uit te vang.

Gebruik:
• Hulle kon nie die leeu uit die hok uitkry nie.
• Hy het nie 'n woord uitgekry nie.
• Sy probeer om die vlek uit die tafeldoek te kry.
• Julle moet die hond so spoedig moontlik by 'n veearts uitkry.
• Die bouler kon nie die kolwer uitkry nie.

Sinoniem:
• uitbring
• uithaal
• uitklim
• uitlig
• uitspreek
• uittrek

Vertaling:
Engels: to get out; to spreak out; to remove, get rid of; to get to; to dismiss
Nederlands: uitkrijgen, uitbrengen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noodlanding
Volgende onderwerp: toerus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:10:41 UTC 2025