Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noodlanding
noodlanding [boodskap #146483] Wo., 18 September 2024 15:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
noodlanding
Afbreking: nood•lan•ding
Samestelling: nood + landing


Selfstandige naamwoord: noodlanding
Meervoud: noodlandings

Betekenis:
• 'n Onbeplande landing weens 'n noodgeval.

Gebruik:
• Die vliegtuig het 'n suksesvolle noodlanding op 'n teerpad gemaak nadat sy enjin aan die brand geslaan het.

Vertaling:
Engels: emergency landing
Nederlands: noodlanding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorteken
Volgende onderwerp: uitkry
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 16:42:05 UTC 2026