Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderling
onderling [boodskap #146478] Tue, 17 September 2024 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderling
Afbreking: on•der•ling


Byvoeglike naamwoord: onderling
Attributief: onderlinge

Betekenis:
• Onder mekaar; tussen die betrokke partye.

Gebruik:
• Julle moet dit maar onderling uitbaklei.
• In 'n ekostelsel is daar 'n gedurige onderlinge wisselwerking tussen organismes.

Sinoniem:
• gesamentlik
• wederkerig
• wedersyds

Vertaling:
Engels: mutual, reciprocal, under each other
Nederlands: onderling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: assosiasie
Volgende onderwerp: tydbom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:42:57 UTC 2025