Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanname
aanname [boodskap #146476] Tue, 17 September 2024 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanname
Afbreking: aan•na•me


Selfstandige naamwoord: aanname
Meervoud: aannames

Betekenis:
• 'n Veronderstelling; iets wat sonder bewyse aanvaar (aangeneem) word.
• Die handeling van aanneem.

Gebruik:
• Hierdie teorie is gebaseer op die aanname dat mense rasioneel optree.
• Die voorstel sal vir aanname ter tafel gelê word.

Sinoniem:
• aanneming
• aanvaarding
• hipotese
• opvatting
• postulaat
• premis
• teorie
• vermoede
• veronderstelling

Vertaling:
Engels: assumption, premise, hypothesis; acceptance
Nederlands: aanname

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toerismebedryf
Volgende onderwerp: assosiasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:08:13 UTC 2025