toerismebedryf [boodskap #146475] |
Mon, 16 September 2024 16:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20951 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
toerismebedryf
Afbreking: toe•ris•me•be•dryf
Samestelling: toerisme + bedryf
Selfstandige naamwoord: toerismebedryf
Meervoud: toerismebedrywe
Betekenis:
• Al die organisasies wat betrokke is by versorging van toeriste en vakansiegangers.
Gebruik:
• Misdaad het 'n negatiewe invloed op die toerismebedryf.
Sinoniem:
• toeristebedryf
Vertaling:
Engels: tourism industry
Nederlands: toeristenindustrie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|