Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » natuurwonder
natuurwonder [boodskap #146474] Mon, 16 September 2024 16:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
natuurwonder
Afbreking: na•tuur•won•der
Samestelling: natuur + wonder


Selfstandige naamwoord: natuurwonder
Meervoud: natuurwonders

Betekenis:
• 'n Besondere natuurverskynsel.

Gebruik:
• Tafelberg is nie net 'n natuurwonder nie, maar ook die lewensbloed van die plaaslike toerismebedryf.

Vertaling:
Engels: natural wonder
Nederlands: natuurwonder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipoteek
Volgende onderwerp: toerismebedryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 01:04:13 UTC 2025