Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agtervolging
agtervolging [boodskap #146466] Mon, 16 September 2024 08:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20951
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agtervolging
Afbreking: ag•ter•vol•ging
Samestelling: agtervolg + -ing


Selfstandige naamwoord: agtervolging
Meervoud: agtervolgings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van agtervolg (om agterna te sit).

Gebruik:
• Die polisie het die verdagte ná 'n kort agtervolging aangekeer en gearresteer.

Sinoniem:
• agternasit
• jaagtog
• hakkejag
• klopjag
• vervolging

Afgelei:
• agtervolgingswaan
• spanagtervolging

Vertaling:
Engels: pursuit, persecution
Nederlands: achtervolging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meerskuim
Volgende onderwerp: opsy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 03 02:04:05 UTC 2025