Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meerskuim
meerskuim [boodskap #146465] Sun, 15 September 2024 19:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meerskuim
Meerskuim
meerskuim
Afbreking: meer•skuim
Samestelling: meer + skuim


Selfstandige naamwoord: meerskuim
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Sagte wit mineraal wat o.a. gebruik word om pype en ander ornamente te maak.

Gebruik:
Meerskuim word soms op die Swartsee gevind waar dit dryf en soos seeskuim lyk.

Sinoniem:
• sepioliet

Afgelei:
• meerskuimpyp

Vertaling:
Engels: meerschaum
Nederlands: meerschuim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskakel
Volgende onderwerp: agtervolging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:09:26 UTC 2025