Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » konfronterend
konfronterend [boodskap #146457] Sun, 15 September 2024 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
konfronterend
Afbreking: kon•fron•te•rend
Samestelling: konfronteer + -end


Byvoeglike naamwoord: konfronterend
Attributief: konfronterende

Betekenis:
• Wat 'n mens konfronteer/ uitdaag/ ongemaklik maak.

Gebruik:
• Die video is as kru en konfronterend beskryf.

Vertaling:
Engels: confronting
Nederlands: confronterend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van konfronteer.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondvlak
Volgende onderwerp: byster
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 05:51:26 UTC 2025