fletter [boodskap #146447] |
Vr, 13 September 2024 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fletter
Afbreking: flet•ter
Werkwoord: fletter
Verlede tyd: het gefletter
Betekenis:
• (ongewoon) Om onreëlmatig op en af te beweeg.
Gebruik:
• Die tent se flap fletter in die wind.
• Die tannie se bek het soos 'n vlinder om 'n kers gefletter.
Sinoniem:
• fladder
• skud
• swaai
• tril
• vibreer
• wip
Vertaling:
Engels: to flutter
Nederlands: fladderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|