bestuiwer [boodskap #146439] |
Thu, 12 September 2024 15:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestuiwer
Afbreking: be•stui•wer
Samestelling: bestuif + -er
Selfstandige naamwoord: bestuiwer
Meervoud: bestuiwers
Betekenis:
• 'n Dier wat plante bestuif (soos 'n by, kewer, mot, skoenlapper, vlermuis, voël, ens.)
Gebruik:
• Die plant se sterk geur lok talle bestuiwers.
Vertaling:
Engels: pollinator
Nederlands: bestuiver
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|