onverstaanbaar [boodskap #146429] |
Wed, 11 September 2024 15:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
onverstaanbaar
Afbreking: on•ver•staan•baar
Samestelling: on- + verstaanbaar
Byvoeglike naamwoord: onverstaanbaar
Attributief: onverstaanbare
Partitief: onverstaanbaars
Betekenis:
• Wat nie verstaan kan word nie.
Gebruik:
• Baie mense dink wiskunde is onverstaanbaar.
Spreekwoord:
• Sy doen en late is soms onverstaanbaar. [Wat hy doen is duister en raaiselagtig.]
Sinoniem:
• duister
• obskuur
• onbegryplik
• ondenkbaar
• onduidelik
• onpeilbaar
• onverklaarbaar
• raaiselagtig
• vaag
• verwarrend
Antoniem:
• verstaanbaar
Afgelei:
• onverstaanbaarheid
Vertaling:
Engels: incomprehensible, unintelligible
Nederlands: onverstaanbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|