Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontstel
ontstel [boodskap #146426] Wed, 11 September 2024 14:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontstel
Afbreking: ont•stel
Samestelling: ont- + stel


Werkwoord: ontstel
Verlede tyd: het ontstel

Betekenis:
• Om iemand te skok; van stryk bring.

Gebruik:
• Die afskuwelike nuus het haar ontstel.
• Hierdie berig bevat inhoud wat sommige lesers kan ontstel.

Sinoniem:
• omkrap
• onthuts
• oorweldig
• skok
• verbluf
• verbyster
• verontrus
• verskrik
• verwar

Afgelei:
• ontsteld
• ontstellend

Vertaling:
Engels: to appal, startle, upset, disturb, alarm
Nederlands: ontstellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woordelik
Volgende onderwerp: dieremishandeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:24:59 UTC 2025