Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mosie
mosie [boodskap #146421] Ma., 09 September 2024 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24357
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mosie
Afbreking: mo•sie


Selfstandige naamwoord: mosie
Meervoud: mosies
Verkleinwoord: mosietjie
Meervoud van verkleining: mosietjies

Betekenis:
• 'n Voorstel op 'n vergadering.

Gebruik:
• Die mosie is eenparig aanvaar.
• Talle mosies van wantroue is al teen die voorsitter ingedien.

Sinoniem:
• proposisie
• voorstel

Hiponiem:
• ordemosie

Vertaling:
Engels: motion
Nederlands: motie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kankervry
Volgende onderwerp: voorsteller
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jan. 28 18:44:30 UTC 2026