Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » postuum
postuum [boodskap #146414] Sun, 08 September 2024 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
postuum
Afbreking: pos•tuum


Byvoeglike naamwoord: postuum
Attributief: postume

Betekenis:
• Ná iemand se dood.

Gebruik:
• Die werk is postuum gepubliseer.

Sinoniem:
• nadoods

Vertaling:
Engels: posthumous, after death
Latyn: postumus
Nederlands: postuum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maagkanker
Volgende onderwerp: skaf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:26:31 UTC 2025