Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » maagkanker
maagkanker [boodskap #146413] Sun, 08 September 2024 12:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
maagkanker
Afbreking: maag•kan•ker
Samestelling: maag + kanker


Selfstandige naamwoord: maagkanker
Meervoud: maagkankers

Betekenis:
• Kanker van die maag.

Gebruik:
• Miems de Bruin is op 14 April 2010 in die ouderdom van 87 jaar aan maagkanker oorlede.

Vertaling:
Engels: stomach cancer
Nederlands: maagkanker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: televisierol
Volgende onderwerp: postuum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:36:02 UTC 2025