Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skeut
skeut [boodskap #146411] Sun, 08 September 2024 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skeut
Afbreking: skeut


Selfstandige naamwoord: skeut
Meervoud: skeute
Verkleinwoord: skeutjie
Meervoud van verkleining: skeutjies

Betekenis:
• 'n Geskatte hoeveelheid wat met een beweging gegooi of geskink word.
• (plantkunde) 'n Nuwe groeisel of uitspruitsel aan 'n plant.

Gebruik:
• Sy gooi 'n skeut sjokoladesous oor haar roomys.
• Die ou boom stoot nuwe skeute.

Sinoniem:
• glasie
• sopie
• loot
• spriet
• uitloper
• uitspruitsel

Hiponiem:
• grasskeut
• onderskeut
• skimpskeut
• wortelskeut

Afgelei:
• skeutig

Vertaling:
Engels: dash; shoot
Nederlands: scheut

Nota:
• Moenie "skeut" met "skeet" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: toedoen
Volgende onderwerp: televisierol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:38:45 UTC 2025