Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toedoen
toedoen [boodskap #146410] Sun, 08 September 2024 10:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toedoen
Afbreking: toe•doen
Samestelling: toe + doen


Selfstandige naamwoord: toedoen
Meervoud:

Betekenis:
• Iets wat gedoen is wat iets ander veroorsaak het.

Gebruik:
• Hy het deur sy eie toedoen in die gemors beland.

Sinoniem:
• aksies
• bemiddeling
• bemoeienis
• bemoeiing
• bystand
• handelinge
• hulp
• ingryping
• inmenging
• hand
• medewerking
• steun
• tussenkoms

Vertaling:
Engels: actions, activity
Nederlands: toedoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meditasie
Volgende onderwerp: skeut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:51:27 UTC 2025