Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meditasie
meditasie [boodskap #146409] Sun, 08 September 2024 10:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
meditasie
Afbreking: me•di•ta•sie
Samestelling: mediteer + -asie


Selfstandige naamwoord: meditasie
Meervoud: meditasies

Betekenis:
• 'n Poging (of oefening) om stil en rustig te raak en diep oor dinge na te dink.

Gebruik:
• Naas introspeksie het meditasie ook mediese voordele wat met ander ontspanningstegnieke vergelykbaar is.

Sinoniem:
• bepeinsing
• dromery
• gemymer
• introspeksie
• meditering
• nadenke
• oordenking
• peinsing
• refleksie
• voorbidding

Hiponiem:
• premeditasie

Afgelei:
• meditasiegeleentheid
• meditasiekursus
• meditasie-oefening
• meditasievoorskrif

Vertaling:
Engels: meditation
Nederlands: meditatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mediteer
Volgende onderwerp: toedoen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:27:17 UTC 2025