Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heterdaad
heterdaad [boodskap #146393] Fri, 06 September 2024 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
heterdaad
Afbreking: he•ter•daad
Samestelling: heter + daad


Bywoord: heterdaad

Betekenis:
• Wat besig is om 'n verkeerde ding te doen.

Gebruik:
• Hy het die inbreker op heterdaad betrap.

Sinoniem:
• blatant
• flagrant
• ooglopend
• onverbloemd

Vertaling:
Engels: in the act, redhanded
Nederlands: heterdaad

Nota:
• Kan ook los (as twee woorde) beskryf word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onding
Volgende onderwerp: tugstap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:27:31 UTC 2025