Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pure
pure [boodskap #146378] Thu, 05 September 2024 07:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pure
Afbreking: pu•re


Byvoeglike naamwoord: puur
Attributief: pure

Betekenis:
• Wat absoluut so is.

Gebruik:
• Dit was pure geluk.

Spreekwoord:
• Hy is pure bek. ['n Grootprater wees.]
• Hy voel pure perd. [Hy voel baie goed.]
• Hy praat pure twak. [Dis die grootste onsin.]
• Dis alles pure wind. [Dis sommer 'n grootpratery.]

Sinoniem:
• absoluut
• louter
• suiwer

Vertaling:
Engels: pure, sheer
Nederlands: pure

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weerstaan
Volgende onderwerp: appelboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:41:01 UTC 2024