Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opsê
opsê [boodskap #146375] Thu, 05 September 2024 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opsê
Afbreking: op•sê
Samestelling: op + sê


Werkwoord: sê op, opsê
Verlede tyd: het opgesê

Betekenis:
• Om hardop uit te spreek; agtermekaar opnoem.
• Om iets te stop of te laat vaar.
• Om swaar te kry; iets onaangenaams ondervind.

Gebruik:
• Sy die alfabet op.
• Hy het die kontrak opgesê.
• As ek jou beetkry, gaan jy les opsê.

Sinoniem:
• aframmel
• resiteer
• toespreek
• voordra
• voorlees
• beëindig
• kanselleer
• prysgee
• termineer

Afgelei:
• opsegbaar
• opsegging

Vertaling:
Engels: to recite; to cancel, denounce; to suffer
Nederlands: opzeggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ortodonsie
Volgende onderwerp: onbewustelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 10:59:37 UTC 2024