kraakbeen [boodskap #146371] |
Wed, 04 September 2024 18:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kraakbeen
Afbreking: kraak•been
Samestelling: kraak + been
Selfstandige naamwoord: kraakbeen
Meervoud: –
Betekenis:
• Sagte, buigsame bindweefsel, nie so hard soos been nie, wat o.a. in die gewrigte voorkom.
Gebruik:
• Die menslike oorskulp bestaan uit kraakbeen.
Hiponiem:
• ringkraakbeen
• skildkraakbeen
Afgelei:
• kraakbeenagtig
• kraakbeenlaag
• kraakbeenplaat
• kraakbeensel
• kraakbeenskyf
• kraakbeenstof
• kraakbeenweefsel
Vertaling:
Engels: cartilage
Nederlands: kraakbeen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|