towerstaf [boodskap #146363] |
Wo, 04 September 2024 06:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
towerstaf
Afbreking: to•wer•staf
Samestelling: tower (toor) + staf
Selfstandige naamwoord: towerstaf
Meervoud: towerstawwe
Verkleinwoord: towerstaffie
Meervoud van verkleining: towerstaffies
Betekenis:
• 'n Stokkie waarmee 'n towenaar toor.
Gebruik:
• Ek gaan my towerstaf swaai en dan sal al jou wense waar word.
Sinoniem:
• toorstokkie
• towerstokkie
Vertaling:
Engels: magic wand
Nederlands: toverstaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|