Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blootlê
blootlê [boodskap #146359] Tue, 03 September 2024 12:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
blootlê
Afbreking: bloot•lê
Samestelling: bloot + lê


Werkwoord: lê bloot, blootlê
Verlede tyd: het blootgelê

Betekenis:
• Om sigbaar te maak; die bedekking te verwyder.

Gebruik:
jou planne bloot voor God.
• Die komplot om die gebou op te blaas is blootgelê.

Sinoniem:
• blootstel
• ontdek
• onthul
• ontmasker
• ooplê
• openbaar

Afgelei:
• blootlegging

Vertaling:
Engels: to lay bare, expose, uncover
Nederlands: blootleggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: komplot
Volgende onderwerp: bedekking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:50:58 UTC 2024