Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vryspring
vryspring [boodskap #146357] Tue, 03 September 2024 12:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
vryspring
Afbreking: vry•spring
Samestelling: vry + spring


Werkwoord: spring vry, vryspring
Verlede tyd: het vrygespring

Betekenis:
• Om van iets vry te kom.

Gebruik:
• Die regverdige spring probleme vry. [Spreuke 12:21]
• Hy het die dood net-net vrygespring.

Sinoniem:
• loskom
• omseil
• ontduik
• ontglip
• ontsnap
• ontwyk
• vrykom
• wegkom

Vertaling:
Engels: to get off, escape, dodge
Nederlands: vryspring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: niksvermoedend
Volgende onderwerp: komplot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:53:22 UTC 2024