Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insmokkel
insmokkel [boodskap #146353] Tue, 03 September 2024 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
insmokkel
Afbreking: in•smok•kel
Samestelling: in + smokkel


Werkwoord: smokkel in, insmokkel
Verlede tyd: het ingesmokkel

Betekenis:
• Om na die binnekant te smokkel.

Gebruik:
• 'n Tronkbewaarder word ondersoek vir sy beweerde betrokkenheid om goedere by 'n tronk in te smokkel.
• Dit is ondenkbaar dat TV's en PlayStations by tronke ingesmokkel kan word sonder die betrokkenheid van amptenare.

Sinoniem:
• binnesmokkel

Antoniem:
• uitsmokkel

Afgelei:
• insmokkeling

Vertaling:
Engels: to smuggle in
Nederlands: binnensmokkelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swemslag
Volgende onderwerp: uitvang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:46:39 UTC 2024