jeugroman [boodskap #146349] |
Sun, 01 September 2024 10:49 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jeugroman
Afbreking: jeug•ro•man
Samestelling: jeug + roman
Selfstandige naamwoord: jeugroman
Meervoud: jeugromans
Betekenis:
• 'n Roman vir die jeug.
Gebruik:
• Annelie Ferreira se jeugroman, Dit het alles begin by 'n hond, is as die wenner van die tienerafdeling aangewys.
Hiperoniem:
• jeuglektuur
Afgelei:
• jeugromankompetisie
Vertaling:
Engels: youth novel
Nederlands: jeugdroman
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|