Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suksesresep
suksesresep [boodskap #146347] Sun, 01 September 2024 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
suksesresep
Afbreking: suk•ses•re•sep
Samestelling: sukses + resep


Selfstandige naamwoord: suksesresep
Meervoud: suksesresepte

Betekenis:
• 'n Resep vir sukses.

Gebruik:
• Sy suksesresep is volgehoue harde werk en vertroue in God en homself.

Vertaling:
Engels: recipe for success
Nederlands: recept voor succes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: halfsuster
Volgende onderwerp: prekerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 11:42:51 UTC 2024