regkom [boodskap #146345] |
Sun, 01 September 2024 10:04 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
regkom
Afbreking: reg•kom
Samestelling: reg + kom
Werkwoord: kom reg, regkom
Verlede tyd: het reggekom
Betekenis:
• Om iets reg te kry.
• Om goed af te loop; reg uit te draai.
Gebruik:
• Kom jy reg? Ek het nie gehelp nie wat hy het self reggekom.
• Hou moed, alles sal regkom.
Sinoniem:
• klaarkom
• regkry
• slaag
Vertaling:
Engels: to come right
Nederlands: rechtkomen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|