Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belastingkoers
belastingkoers [boodskap #146341] So, 01 September 2024 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belastingkoers
Afbreking: be•las•ting•koers
Samestelling: belasting + koers


Selfstandige naamwoord: belastingkoers
Meervoud: belastingkoerse

Betekenis:
• Die koers waarteen belasting betaal word.

Gebruik:
• In Amerika is die hoogste individuele belastingkoers 37%, terwyl die hoogste belastingkoers in Suid-Afrika op 45% vasgestel is.

Sinoniem:
• belastingtarief

Vertaling:
Engels: tax rate
Nederlands: belastingtarief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfsugtigheid
Volgende onderwerp: aftreegeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:02:59 MGT 2024