selfsugtigheid [boodskap #146340] |
So, 01 September 2024 07:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
selfsugtigheid
Afbreking: self•sug•tig•heid
Samestelling: selfsugtig + -heid
Selfstandige naamwoord: selfsugtigheid
Meervoud: selfsugtighede
Betekenis:
• Die toestand (of mate) van selfsugtig wees.
Gebruik:
• Sy selfsugtigheid het hom baie ongewild by ander gemaak.
Sinoniem:
• baatsug
• egoïsme
• gulsigheid
• hebsug
• individualisme
• selfsug
Antoniem:
• onselfsugtigheid
Vertaling:
Engels: selfishness, egoism
Nederlands: zelfzuchtigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|