Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onsensitief
onsensitief [boodskap #146335] Sat, 31 August 2024 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onsensitief
Afbreking: on•sen•si•tief
Samestelling: on- + sensitief


Byvoeglike naamwoord: onsensitief
Vergrotende trap: onsensitiewer
Oortreffende trap: onsensitiefste
Attributief: onsensitiewe

Betekenis:
• Wat nie sensitief is nie (vir sintuiglike of emosionele prikkels).

Gebruik:
• Boelies het dikwels nie impulsbeheer nie en is onsensitief teenoor ander se gevoelens.

Sinoniem:
• gevoelloos
• ongevoelig
• onkwesbaar
• ondiplomaties

Antoniem:
• fynbesnaar
• sensitief

Vertaling:
Engels: insensitive
Nederlands: onsensitief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: traak-my-nieagtig
Volgende onderwerp: oorsensitief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 15:25:01 UTC 2024