kohesie [boodskap #146331] |
Sat, 31 August 2024 08:45 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kohesie
Afbreking: ko•he•sie
Selfstandige naamwoord: kohesie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die onderlinge band tussen mense binne 'n samelewing.
• (wetenskap) Die aantrekkingskrag tussen dieselfde soort molekules.
Gebruik:
• Die projek is veronderstel om nasionale kohesie te bevorder.
• Kohesie is die intermolekulêre kragte wat vaste stowwe en vloeistowwe bymekaar hou.
Sinoniem:
• aanlokkingskrag
• aantrekkingskrag
• bindkrag
• samehang
• samehorigheid
• verband
• verklewing
Antoniem:
• adhesie
Hiponiem:
• groepkohesie
• groepskohesie
Afgelei:
• kohesiegetal
• kohesiekrag
• kohesief
Vertaling:
Engels: cohesion
Nederlands: cohesie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|