struktureel [boodskap #146298] |
Tue, 27 August 2024 09:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
struktureel
Afbreking: struk•tu•reel
Samestelling: struktuur + -eel
Byvoeglike naamwoord: struktureel
Attributief: strukturele
Betekenis:
• Wat die struktuur (bou of vorm) betref.
• Wat blywend en nie tydelik is nie.
Gebruik:
• Die gebou is opgeknap en struktureel versterk.
• Mense se regte word op 'n strukturele wyse afgetakel.
Sinoniem:
• argitektonies
• boukundig
• morfologies
• vormlik
Vertaling:
Engels: structural
Nederlands: structureel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|