omsetting [boodskap #146295] |
Tue, 27 August 2024 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
omsetting
Afbreking: om•set•ting
Samestelling: omset (omsit) + -ing
Selfstandige naamwoord: omsetting
Meervoud: omsettinge, omsettings
Betekenis:
• Die handeling van omsit. Om van die een vorm na 'n ander oor te sit.
Gebruik:
• Spysvertering is die omsetting van voedsel tot stowwe wat in die liggaam opgeneem kan word.
Sinoniem:
• omkering
• omskakeling
• oorgang
• oorskakeling
• transformasie
• verandering
• vervorming
• verruiling
Hiponiem:
• atoomomsetting
• data-omsetting
• energie-omsetting
• frekwensie-omsetting
• kode-omsetting
• letteromsetting
• materie-omsetting
• woordomsetting
Afgelei:
• omsettingsfaktor
• omsettingsgraad
• omsettingsgrafiek
• omsettingskoers
• omsettingslening
• omsettingsperiode
• omsettingstabel
Vertaling:
Engels: conversion, transformation
Nederlands: omzetting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|