xantaat [boodskap #146293] |
Mon, 26 August 2024 20:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
xantaat
Afbreking: xan•taat
Selfstandige naamwoord: xantaat
Meervoud: xantate
Betekenis:
• Enige sout of ester van xantiensuur/ xantinesuur.
Gebruik:
• Xantate is gewoonlik geel of goudkleurig.
Vertaling:
Engels: xanthate
Nederlands: xanthaat
Nota:
• Van Griekse ξανθός (ksantos), wat geel of goud beteken.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|