Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pronker
pronker [boodskap #146289] Mon, 26 August 2024 18:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pronker
Afbreking: pron•ker
Samestelling: pronk + -er


Verkleinwoord: pronker
Meervoud van verkleining: pronkers
Selfstandige naamwoord: pronkertjie
Meervoud: pronkertjies

Betekenis:
• Iemand wat pronk. Persoon graag wys hoe mooi, goed, ryk of bedeeld hy is.

Gebruik:
• Die pronker spog met sy nuwe motor.

Spreekwoord:
• Hoe kaler jonker, hoe groter pronker. [Wie die minste besit, spog gewoonlik die meeste.]

Sinoniem:
• grootbek
• grootprater
• praler
• snob
• windgat
• windsak
• ydeltuit

Vertaling:
Engels: show-off, fob, snob, masher
Nederlands: pronker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pronkertjie
Volgende onderwerp: saaiboer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:07:06 UTC 2025