Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onversoenlik
onversoenlik [boodskap #146280] Sun, 25 August 2024 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onversoenlik
Afbreking: on•ver•soen•lik
Samestelling: on- + versoen + -lik


Byvoeglike naamwoord: onversoenlik
Attributief: onversoenlike
Partitief: onversoenliks

Betekenis:
• Wat nie versoen kan word nie (nie vrede kan maak, of saam kan bestaan nie).

Gebruik:
• Daar is 'n onversoenlike teenstelling tussen kommunisme en kapitalisme.

Wisselvorm:
• onversoenbaar

Afgelei:
• antagonisties
• haatdraend
• onverenigbaar
• onversetlik
• vyandig
• wrokkig

Afgelei:
• onversoenlikheid

Vertaling:
Engels: irreconcilable, incompatible
Nederlands: onverzoenlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: algaande
Volgende onderwerp: eindtyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 05:57:45 UTC 2025