algaande [boodskap #146279] |
Sun, 25 August 2024 09:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20966 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
algaande
Afbreking: al•gaan•de
Samestelling: al + gaande
Bywoord: algaande
Betekenis:
• Soos die tyd aanstap.
Gebruik:
• Die vryheidstryd het algaande momentum gekry.
Sinoniem:
• allengs
• gaandeweg
• geleidelik
• mettertyd
• stadigaan
Vertaling:
Engels: along the way, slowly over time
Nederlands: onderweg, langzaam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|