Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkeerbaar
onkeerbaar [boodskap #146278] Sun, 25 August 2024 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkeerbaar
Afbreking: on•keervbaar
Samestelling: on- + keer + -baar


Byvoeglike naamwoord: onkeerbaar
Attributief: onkeerbare
Partitief: onkeerbaars

Betekenis:
• Wat nie gekeer of gestop kan word nie.

Gebruik:
• Die vryheidstryd het gaandeweg 'n onkeerbare momentum verkry.

Sinoniem:
• onomkeerbaar
• onstuitbaar
• onvermydelik

Afgelei:
• onkeerbaarheid

Vertaling:
Engels: irreversible
Nederlands: onomkeerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volspoed
Volgende onderwerp: algaande
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:13:20 UTC 2025