Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volspoed
volspoed [boodskap #146277] Sun, 25 August 2024 09:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20966
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
volspoed
Afbreking: vol•spoed
Samestelling: vol + spoed


Bywoord: volspoed

Betekenis:
• Teen volle spoed; so vinnig as wat 'n mens kan.

Gebruik:
• Die sondaar is volspoed op pad hel toe.

Vertaling:
Engels: at full speed
Nederlands: op volle snelheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevaarteken
Volgende onderwerp: onkeerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 05 06:05:29 UTC 2025